Markus Mondig!

Markus Mondig!

Ek is so jammer dat almal nie die geleentheid kon bywoon nie, maar die 3de kleinkind het 21 geword!!!!
Markus “Baie geluk” dis sommer ‘n wonderlike tyd in ‘n jongmens se lewe. Dankie dat ek die besondere dag saam met jou kon deel. Ek wil he jy moet hierdie webtuiste van ons familie aan die gang hou. Ek weet jy is n persoon met baie sentiment, en ek glo jy sal voortgaan met dit, sodat die wonderlike memoirs van ons familie sal voortleef. Asseblief neem vrymoedigheid, al lewe jou tannies en pa nog, is jy welkom om van jou gedigte of wat ookal hier vir ons neer te pen. En moenie die fotos vergeet nie.

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Lewer kommentaar