Monthly Archives: November 2017

Sussietyd 13 November 2017

Ag hoe lekker as familie saamkom!!! So lekker gekuier en oogevang!!! 

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

Jongste kleinkind word 21!! Renier

Renier, sommer vroeg vanoggend het ek jou gebel.  Vandag, is jy ‘n groot man.  Die laasste van 6 kleinkinders het die grootmens wêreld bereik.  Jy is ‘n lieflike seun, en ons is so trots op jou.  Neem elke seënwense wat … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar