Monthly Archives: Maart 2013

My sus Etta

Vrekkit ons was lekker stout saam. Lekker baklei ook, en vandag lag ons lekker oor ons stupidgeid. Vandag kan ons nie genoeg kry van mekaar oor ‘n telefoon nie, daaroor kan Botes getuig. Heheheheh, dit bly maar lekker. vandag wil … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

My Boet Rudi

Rudi, jou lewe is ‘n groot inspirasie, vir my. Jy is ‘n man met baie wysheid, en vandag wil ek vir jou baie dankie se vir al jou insette in my lewe. Spesiaal ons tye saam in die Kaap. Dit … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

Ousus Elna,

Daar is geen groter band as die liefde wat daar tussen sussies is. My sus vandag wil ek jou prys. Ek dink terug aan ons kinderjare!!! Onthou jy, hoe ek en jy teen Etta en Rudi sokker gespeel het. Ons … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

Markus Mondig!

Ek is so jammer dat almal nie die geleentheid kon bywoon nie, maar die 3de kleinkind het 21 geword!!!! Markus “Baie geluk” dis sommer ‘n wonderlike tyd in ‘n jongmens se lewe. Dankie dat ek die besondere dag saam met … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

Ronel & Martha

Ronel & Martha. Dit was maar ‘n kort naweek, maar absoluut die moeite werd. Sommer baie pret gehad. Na hierdie fotosessie het ons langs die see gaan stap en sommer lelik verbrand.

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

Etta & Botes

Werner & Renier was ongelukkig nie teenwoordig nie. Maar hulle fotos volg later

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

Rudi en sy gesin

Rudi, Elana, Markus, Elna & Erastus

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

Kersfees 25 Desember 2010

Uiteindelik kom ons weer almal bymekaar. Ons eerste Kersfees weer saam na Mamma se afsterwe op 22 April 2007

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

Foto van ouma so jaar voor haar dood

Ouma ons salueer jou!.  Dis nou nog vir my, en ons kinders ‘n groot jammerte dat jy so vroeg van ons weggeneem is.  Maar ons berus by ons Hemelse Vader se besluit.  Ons mis jou, ons moeder, ons lag moeder met … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

Pappa se susters

Tannie Tina, Tannie Letta en Tannie Toys.

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar